Amerikaanse dollar
Noot van 20 dollars met die afbeelding van president
Andrew Jackson daarop.
Die
Amerikaanse dollar of
VSA-dollar (
Engels:
United States dollar of
US-Dollar, afgekort VS$) is die amptelike
geldeenheid van die
Verenigde State van Amerika,
Bonaire, die
Britse Maagde-eilande,
Ecuador,
El Salvador,
Liberië, die
Marshalleilande, die
Gefedereerde State van Mikronesië,
Oos-Timor,
Palau,
Panama,
Saba,
Sint Eustatius en die
Turks- en Caicos-eilande.
Die VSA neem die dollar in
1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die
Tweede Wêreldoorlog as anker-
valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van
goud en
olie internasionaal in dollars uitgedruk.
Nenhum comentário:
Postar um comentário